Afrika Toere

R38 450 pp (2022)
R42 295 pp (2023) 

Fomele Caprivi Voëlkyk Avontuur

Hierdie avontuur sal veral konsentreer op die Zambezi-streek in Namibië (Caprivi).

Formaat

Formele akkommodasie

Tydsduur

8 dae / 7 nagte

Volgende toere

26 November – 3 Desember 2022
14 – 21 November 2023

Maks. hoeveelheid persone

Min 4 & maks 8 gaste
Enkel persoon plus 30%

Bou jou eie toer

Bou jou eie toer na enige bestemming in:

  • Suid-Afrika
  • Namibië
  • Botswana
  • Mosambiek
  • Zimbabwe
  • Zambië
eelco-bohtlingk-kaD9-g6hLLs-unsplash

R23 850 pp (2022)
R26 230 pp (2023)

DAMARALAND, KAOKOVELD & ETOSHA

Hierdie 13-dag toer is ’n avontuur van begin tot einde.

Formaat

‘n Begeleide, selfrytoer (4×4) met gerieflike tente

Tydsduur

13 dae / 12 nagte

Volgende toere

19 – 31 Mei 2022
29 Mei – 10 Junie 2023

Maks. hoeveelheid persone

16 gaste

R17 750 pp (2022)
R19 475 pp (2023)

Richtersveld Fotografie Toer

Afstand: 800 km

Formaat

4 x 4 met tent akkommodasie

2 x 4 bakkie met “diff-lock” en hoë grondvrye hoogte kan ook gebruik word

Tydsduur

10 dae / 9 nagte

Volgende toere

3-12 April 2022
18-27 September 2022

2023:

24 Maart – 2 April 2023
18 – 27 September 2023

Maks. hoeveelheid persone

16 gaste