Damaraland, Kaokoveld & Etosha

Damaraland, Kaokoveld & Etosha

Hierdie 13-dag toer is ’n avontuur van begin tot einde. Ons kombineer klassieke Namibiese bestemmings soos Etosha Nasionale park, Twyfelfontein se rotsgravures en Epupawaterval met minder bekende uithoeke van Damaraland en Kaokoland.