Staptoere

R4 995 pp (2023)
Karoo Staproete
Kom stap saam met ons in ‘n sirkelroete in die mooie Karoo en stap ongeveer 103 km oor 4 dae.
Formaat
Sirkelroete in die mooie Karoo en stap ongeveer 103 km | Eie tent en beddegoed
Volgende toere
2023:
27 April – 1 Mei
4 – 8 September
Maks. hoeveelheid persone
Maksimum van 18 stappers

R5 290 pp (2023)
Volmaan Karoostap
Kom stap saam met ons in die Karoo terwyl jou voetpad deur die volmaan belig word. Dit is 5 stappe oor 4 aande.
Formaat
Kamp met eie tente en beddegoed
Tydsduur
5 dae / 4 nagte | Totaal 65 km
Volgende toere
2022:
6 – 10 November (Vol bespreek)
2023:
3 – 7 Februarie (Vol bespreek)
5 – 9 Maart
25 – 29 November
Maks. hoeveelheid persone
Maksimum van 14 stappers

R8 645 pp (2023)
Richtersveld Staproete
Kom stap saam met ons in die mooi en wye Richtersveld Nasionale Park, terwyl jy die stilte ervaar. Die uitsigte op die stap is on ge-ewenaard
Formaat
Kamp met eie tente en beddegoed
Tydsduur
6 dae / 5 nagte
Volgende toere
11-16 September 2023
Maks. hoeveelheid persone
Minimum van 12 en Maksimum van 18 stappers