R8 950 pp (2026) Enkel plus 30% | R9 650 pp (2027) Enkel plus 30%
KAROO ERVARING TOER
Hierdie 4-dag toer in die hart van die Groot Karoo is ‘n avontuur van die begin tot einde en sal aanklank vind by natuurliefhebbers. Ons fokus op die area noord en wes van die Karoo Nasionale Park en sy ongelooflike omgewing.
R18 850 per persoon wat deel (2027) (enkel: plus 30 %)
KAROO FOTOGRAFIE TOER
Heuningland-toere se Douwe Vlok en reisjoernalis Toast Coetzer is altwee Karoo-mense – op dié toer ervaar jy van hul gunstelingplekke, ry op agterpaaie langs en kom elke dag by besonderse fotografiebestemmings uit.