Karoo Toere

R4 850 pp

R4 950 pp (2022)
R5 440 pp (2023)

Karoo Ervaring Toer

Hierdie 4-dag toer in die hart van die Groot Karoo is ‘n avontuur van die begin tot einde en sal aanklank vind by natuurliefhebbers.  Ons fokus op die area noord en wes van die Karoo Nasionale Park en sy ongelooflike omgewing.

Formaat

Begeleide 4 x 4 Toer
Formele akkommodasie

Tydsduur

4 dae / 3 nagte

Volgende toere

13 – 16 Oktober 2022
19 – 22 Oktober 2023

Maks. hoeveelheid persone

Minimum 4 en Maksimum 10 gaste